'n Woelwater Aktiwiteitsboks is ...
'n Hele maand se Leer en Speel
ervarings saam met jou kind, in
EEN BOKS, afgelewer voor jou deur!
Teken in vir ons nuusbrief en kry elke dag 'n aktiwiteit om met jou kind te doen tydens grendeltyd!
Hoe werk boks inskrywings?
STAP 1
STAP 2
STAP 3

jou boks vir net R360
jou boks voor jou deur

speel lekker en maklik saam!
Kies jou ouderdom as jy bestel
Ons lewer verniet af in Suid-Afrika
Moeitelose gehaltetyd saam jou kind
Gratis aflewering
in Suid-Afrika!
Hoekom 'n Woelwaterboks?
DIE OPLOSSING vir al jou mamma-skuldgevoelens:
'n Maandelikse
Opvoedkundige Inskrywingsboks

Alles wat jy nodig het vir
-
16 Ouderdomsgepaste aktiwiteite
-
Stimulasie en ontwikkeling
-
Gratis afgelewer voor jou deur
-
Slegs R360 per maand
-
Vir gehaltetyd saam met jou baba / peuter / kleuter / kind
Maak seker elke oomblik saam met
jou kind tel!
Vir slegs R360 per maand met GRATIS aflewering!

Voeg 'n Boetie of Sussie by
kry dubbel die boksinhoud
Vir dieselfde ouderdomsgroep
vir slegs R100 ekstra
per boks!
Volg ons op Instagram!
Wat sê ons kliënte?

Ons dogtertjie (18 mde) geniet elke aktiwiteit vreeslik. Ek is spyt ons het dit nie al lankal begin nie!
Ek wil net sê baie dankie vir die vreeslike oulike boks wat julle gestuur het! Met my eie klein mannetjie kry ek nie altyd tyd om als uit te werk en te gaan koop nie! Maar eks sooo opgewonde oor ons eerste maand se insekte tema! Baie dankie vir julle oulike idee met die Woelwater bokse!

Salomé van Rooyen
Ek is 'n juffrou (VKO & GF) met my honneurs en moet sê WEL GEDAAN! Baie beïndruk en waardeer die deeglikheid en oorspronklikheid.

Jean-Mari Scharneck
Lihana Geldenhuys
My (baba) seuntjie geniet elke maand sy boks vol aktiwiteite en ek moet bieg en vertel...Hy't al so baie geleer. Hy kan al speelgoed uit die bakkie haal en weer terug sit as jy vir hom sê. Ek's so trots op hom!
Juanita Kunz

Kontak ons
In hierdie boodskap praat jy met
Thembi