Teken vandag in vir maklike speeltyd wat jou baba sal stimuleer en leer!

WONDER JY OF JOU BABA DIE REGTE

MYLPALE HAAL EN GENOEG ONTWIKKEL?

SLEGS R360 PER MAAND
AFGELEWER VOOR JOU DEUR
16 OPVOEDKUNDIGE AKTIWITEITE

MET AL DIE DRUK OP ONS AS NUWE OUERS VANDAG,

TWYFEL ONS SOMS OF ONS GENOEG DOEN.

Daar is so baie waarop ons as nuwe ouers van 'n klein lyfie moet fokus. Haal my kleinding hul mylpale? Eet hul genoeg en tel hul gewig op om te groei? Hoe hou ek hul besig en maak seker ek bou daardie breinpaadjies?

Kan ek hul help om te leer rol, sit, kruip, staan, loop en hardloop?  Bied ek as ouer genoeg stimulasie?

 

Hoe kan ek my baba 'n hupstoot gee? Deur te SPEEL!

 

'n Baba leer alles wat hul moet deur te speel en te ontdek, en deur met JOU interaksie te hê.

Ons maak dit vir jou maklik om daardie kwaliteit tyd in te sit met WOELWATERBOKSE!

"ONS GEE NIE NET OM OOR JOU KINDERS NIE. ONS GEE OM OOR JOU. WANT AS DIT GOED GAAN MET MAMMA GAAN DIT GOED MET HAAR BABAS."

-Woelwater Mamma-

HOE WERK DIT?

1.

BESTEL EN

BETAAL AANLYN

2.

ONTVANG DIE BOKS

VOOR JOU DEUR

3.

SPEEL LEKKER

EN MAKLIK SAAM

BESTEL VANDAG JOU MAKLIK OOPMAAK EN SPEEL ERVARING, EN ONTVANG GRATIS AFLEWERING!

HOE KAN EK MY BABA BY

DIE HUIS BESIG HOU?

Teken in vir ons NUUSBRIEF om GRATIS aktiwiteite te ontvang vir 5 maande tot 9 jaar!

WINKEL

OPSOEK NA 'N ANDER OUDERDOM?

ebc.png
WW_Logo.png
Payment Methods.jpg
secure-payments.png
WB_Logo.png

COPYRIGHT 2020 THE EDUCATIONAL BOX COMPANY

Ons bou fondasies - Jes 58:12 

wwm_logo.png