Teken vandag in vir maklike aktiwiteite en kwaliteit tyd saam met jou kind!

WENS JY JY KAN IETS EKSTRA DOEN OM JOU

KIND 'N VOORSPRONG TE GEE WANNEER

HUL GROOT SKOOL TOE GAAN?

SLEGS R360 PER MAAND
AFGELEWER VOOR JOU DEUR
16 OPVOEDKUNDIGE AKTIWITEITE

MET VANDAG SE DRUK OP ONS AS OUERS VOEL ONS SOMS

ONS MOET MEER DOEN OM HUL 'N VOORSPRONG TE GEE.

Daar is so baie waarop ons as ouers moet fokus. Om gesin en ons loopbaan te balanseer, om gesond te leef en eet, om seker te maak ons kinders ontvang genoeg stimulasie en ‘n kwaliteit opvoeding, minder skerm tyd, “datenights”, om almal gelukkig te hou. Waar gaan ons nog tyd maak vir ekstra stimulasie? 

 

Ons het die antwoord! SPEEL met jou kind. Dit is die HEEL beste manier om hul 'n voorsprong te gee wanneer hul skool toe gaan, bou selfvertroue, leer probleem oplossing, groot motoriese bewegings maak hul sterk sodat hulle kan spiere bou om hul te laat sit en skryf en konsentreer. ​

Ons WOELWATERBOKSE maak voorsiening vir al hierdie bogenoemde aktiwiteite!

"ONS GEE NIE NET OM OOR JOU KINDERS NIE. ONS GEE OM OOR JOU. WANT AS DIT GOED GAAN MET MAMMA GAAN DIT GOED MET HAAR BABAS."

-Woelwater Mamma-

HOE WERK DIT?

1.

BESTEL EN

BETAAL AANLYN

2.

ONTVANG DIE BOKS

VOOR JOU DEUR

3.

SPEEL LEKKER EN

MAKLIK SAAM

BESTEL VANDAG JOU MAKLIK OOPMAAK EN SPEEL ERVARING, EN ONTVANG GRATIS AFLEWERING!

HOE KAN EK MY KIND BY DIE HUIS BESIG HOU TYDENS LOCKDOWN!?

Teken in vir ons NUUSBRIEF om GRATIS aktiwiteite te ontvang vir 5 maande tot 9 jaar!

WINKEL

OPSOEK NA 'N ANDER OUDERDOM?

ebc.png
WW_Logo.png
Payment Methods.jpg
secure-payments.png
WB_Logo.png

COPYRIGHT 2020 THE EDUCATIONAL BOX COMPANY

Ons bou fondasies - Jes 58:12 

wwm_logo.png