Teken vandag in vir jou KLEUTERSKOOL-IN-'N-BOKS vir maklike kwaliteit tyd saam met jou kleinding!

IS JY BEKOMMERD DAT JOU KLEUTER NIE GENOEG STIMULASIE KRY NIE, WANT JY KAN NIE ALTYD 

ONVERDEELDE AANDAG GEE NIE?

SLEGS R380 PER MAAND
AFGELEWER VOOR JOU DEUR
16 OPVOEDKUNDIGE AKTIWITEITE

MET VANDAG SE DRUK OP ONS AS OUERS VOEL ONS SOMS

ONS MIS UIT OP ONS KINDERS SE GROOTWORD.

Daar is so baie waarop ons as ouers moet fokus. Om gesin en ons loopbaan te balanseer, om gesond te leef en eet, om seker te maak ons kinders ontvang genoeg stimulasie en ‘n kwaliteit opvoeding, minder skerm tyd, “datenights”, om almal gelukkig te hou. Waar gaan ons nog tyd maak?

"ONS GEE NIE NET OM OOR JOU KINDERS NIE. ONS GEE OM OOR JOU. WANT AS DIT GOED GAAN MET MAMMA GAAN DIT GOED MET HAAR BABAS."

-Woelwater Mamma-

Mal oor die Woelwaterbokse.. netjies verpakte aktiwiteite met al die benodighede.. oulike werksriglyne boekie.. maklik toepassend.. Oulik!!!

- Andrea Jansen van Vuuren

"Dit is fantasties, het begin toe my seuntjie 5maande oud was en hy is nou 3 jaar oud. Ek is self n grondslag juffrou, en die bokse en aktiwiteite is regtig baie oulik en uitstekend bymekaar gesit. Ons geniet dit baie, my dogtertjie gaan volgende maand begin."

- Jonandi Solomon de Winnaar

Tevrede Woelwaters:

HOE WERK DIT?

1.

BESTEL EN

BETAAL AANLYN

2.

ONTVANG DIE BOKS

VOOR JOU DEUR

3.

SPEEL MAKLIK

EN LEKKER SAAM!

BESTEL VANDAG JOU MAKLIK OOPMAAK EN SPEEL ERVARING, EN ONTVANG GRATIS AFLEWERING!

HOE KAN EK MY KLEUTER

BY DIE HUIS BESIG HOU

TYDENS LOCKDOWN!?

Teken in vir ons NUUSBRIEF om GRATIS aktiwiteite te ontvang vir 5 maande tot 9 jaar!

WINKEL

OPSOEK NA 'N ANDER OUDERDOM?

ebc.png
WW_Logo.png
Payment Methods.jpg
secure-payments.png
WB_Logo.png

COPYRIGHT 2020 THE EDUCATIONAL BOX COMPANY

Ons bou fondasies - Jes 58:12 

wwm_logo.png