Teken vandag in vir oulike aktiwiteite wat kwaliteit tyd saam

met jou kleinding vol pret en leer ervarings sal bied!

VOEL JY SOMS JOU PEUTER IS SO BESIG EN JY KAN

NET NIE BY HUL LEERGIERIGHEID BYHOU NIE?

SLEGS R380 PER MAAND
AFGELEWER VOOR JOU DEUR
16 OPVOEDKUNDIGE AKTIWITEITE

MET VANDAG SE DRUK OP ONS AS OUERS VOEL ONS SOMS

ONS MOET MEER DOEN OM ONS PEUTERS TE HELP ONTWIKKEL.

There Daar is so baie waarop ons as ouers moet fokus. Moet ons kleingoed meer kan praat, makliker kan loop, beter eet, sosiaal verkeer? En hoe help ek hulle om hulle volle potensiaal te bereik as hulle grootword? Deur te SPEEL! Peuters leer die vinnigste deur te speel en ontdek. Maar hoe weet ek hoe om met my peuter te speel?

Ons het vir jou die antwoord! 'n WOELWATERBOKS!

"ONS GEE NIE NET OM OOR JOU KINDERS NIE. ONS GEE OM OOR JOU. WANT AS DIT GOED GAAN MET MAMMA GAAN DIT GOED MET HAAR BABAS."

 

-Woelwater Mamma-

Mal oor die Woelwaterbokse.. netjies verpakte aktiwiteite met al die benodighede.. oulike werksriglyne boekie.. maklik toepassend.. Oulik!!!

- Andrea Jansen van Vuuren

Tevrede Woelwaters:

"Dit is fantasties, het begin toe my seuntjie 5maande oud was en hy is nou 3 jaar oud. Ek is self n grondslag juffrou, en die bokse en aktiwiteite is regtig baie oulik en uitstekend bymekaar gesit. Ons geniet dit baie, my dogtertjie gaan volgende maand begin."

- Jonandi Solomon de Winnaar

HOE WERK DIT?

1.

BESTEL EN

BETAAL AANLYN

2.

ONTVANG DIE BOKS

VOOR JOU DEUR

3.

SPEEL LEKKER

EMAKLIK SAAM

BESTEL VANDAG JOU MAKLIK OOPMAAK EN SPEEL ERVARING, EN ONTVANG GRATIS AFLEWERING!

HOE KAN EK MY PEUTER BY

DIE HUIS BESIG HOU!?

Teken in vir ons NUUSBRIEF om GRATIS aktiwiteite te ontvang vir 5 maande tot 9 jaar!

WINKEL

OPSOEK NA 'N ANDER OUDERDOM?

ebc.png
WW_Logo.png
Payment Methods.jpg
secure-payments.png
WB_Logo.png

COPYRIGHT 2020 THE EDUCATIONAL BOX COMPANY

Ons bou fondasies - Jes 58:12 

wwm_logo.png