secure-payments.png

The Educational Box Company 

Address: 12 Andre Avenue; President Ridge; Randburg; 2194

© 2019 All rights reserved

Payment Methods.jpg
 

'n Woelwater Aktiwiteitsboks is ...

'n Hele maand se  Leer en Speel

ervarings saam met jou kind, in

EEN BOKSafgelewer voor jou deur!

Gaan kyk gerus op ons

Blog

Facebook en

Instagram

vir heerlike tuisbly-aktiwiteite!

Ons winkel maak weer 17 April oop.

'n Opvoedkundige Inskrywingsboks

Ouderdomsgepas en getoets sodat jy en jou kind net kan oopmaak,  speel en leer!

 

Hoe werk dit?

STAP 1

STAP 2

STAP 3

jou boks vir net R360
ontvangAsset 2.png
jou boks voor jou deur
speel lekker en maklik saam!

Kies jou ouderdom as jy bestel

Ons lewer verniet af in Suid-Afrika

Moeitelose gehaltetyd saam jou kind

Gratis aflewering

in Suid-Afrika!

 

Hoekom 'n Woelwaterboks?

DIE OPLOSSING vir al jou mamma-skuldgevoelens:

'n Maandelikse

Opvoedkundige Inskrywingsboks

 

Alles wat jy nodig het vir

  • 16 Ouderdomsgepaste aktiwiteite 

  • Stimulasie en ontwikkeling

  • Gratis afgelewer voor jou deur

  • Slegs R360 per maand

  • Vir gehaltetyd saam met jou baba / peuter / kleuter / kind

Maak seker elke oomblik saam met

jou kind tel!

Vir slegs R360 per maand met GRATIS aflewering!

Voeg 'n Boetie of Sussie by

kry dubbel die boksinhoud

Vir dieselfde ouderdomsgroep

vir slegs R100 ekstra

per boks!

Volg ons op Instagram!

Wat sê ons kliënte?

Ons dogtertjie (18 mde) geniet elke aktiwiteit vreeslik. Ek is spyt ons het dit nie al lankal begin nie!
Ek wil net sê baie dankie vir die vreeslike oulike boks wat julle gestuur het! Met my eie klein mannetjie kry ek nie altyd tyd om als uit te werk en te gaan koop nie! Maar eks sooo opgewonde oor ons eerste maand se insekte tema! Baie dankie vir julle oulike idee met die Woelwater bokse!

Salomé van Rooyen 

Ek is 'n juffrou (VKO & GF) met my honneurs en moet sê WEL GEDAAN! Baie beïndruk en waardeer die deeglikheid en oorspronklikheid.

Jean-Mari Scharneck

Lihana Geldenhuys

IMG_2895.JPG
My (baba) seuntjie geniet elke maand sy boks vol aktiwiteite en ek moet bieg en vertel...Hy't al so baie geleer. Hy kan al speelgoed uit die bakkie haal en weer terug sit as jy vir hom sê. Ek's so trots op hom! 

Juanita Kunz

Algemene Navrae 010 141 8242

Rekening Navrae  082 608 6212

Kontak ons

In hierdie boodskap praat jy met 

Thembi

Kontakvorm
arrow&v

Aan jou gebring deur:

The Educational Box Company

Ons bou fondasies

Jes 58:12

 

Klik hier vir meer inligting oor Covid-19 in Suid-Afrika